Afrikaanse gedigte en stories deur die skrywer William Van Zyl. William is gebore in Suid Afrika en woon in New Zealand the afgelope 14 jaar. Hy skryf graag in Afrikaans. Sy areas van belangstelling is sy familie, leierskap, Christelike aspekte, en meer. Hy is kreatief en gebruik sy innoverende vermoee om interesante idees, stories, gedigte, en baie meer met sy pen vas te le. Malinda skryf oor haar ervaringe van die verlede en sy vertel deur digkuns stories van haar kinderjare.

WEBTUISTE – FIVE HOUSE PUBLISHING

DIE BYTELTJIE

KATJIEPIERINGBOOM

BLOEMHOFDAM

N STERK TORING / A STRONG TOWER

“WHERE SHALL WE GO?’

AUTUMN’S AUBER-GOLD

TIEKA

ONWANKELBAAR / UNSHAKEN

HANTAM STAAN IN STEENBOK-SE-PAN

DIE FOTO SE SNARE / THE STRINGS OF THE PHOTOGRAPH

RINGETJIES IN DIE BOS (DORINGKUIL)