$0.00

Boek besonderhede:  25 Bladsye. 1400 woorde.

Die gedig gaan oor visvang by die Bloemhofdam – Suid-Afrika. Die storie vertel van drie manne wat visvang by die dam. Die pa, Ernst Kleynhans en sy twee seuns, Deon & Theuns, is kranige vissermanne – hulle leef hul passie uit langs die viswaters (Bloemhof distrik).

Fotos van Ernst Kleynhans, Bloemhofdam, die lede van die Kleynhans gesin, is ingesluit.

Description

BLOEMHOFDAM – GEDIG

INHOUD

 

Gekomponeer deur Malinda: Die lied is geskep ter nagedagtenis aan haar pa. Bladsy 11

Omtrent die Bloemhofdam.  Bladsy 13

Errie, sy gesin, Bloemhof (RSA), en Bloemhofdam. 15

Die skrywers: Malinda & William. 23

Malinda hou daarvan om in die aande en agtermiddae by haar klavier te gaan sit en dan speel sy van haar gunsteling musiek. Die spesiale musiek voer haar terug na haar kinderjare, herrineringe aan haar ouers, gedagtes aan haar broers, en die warm Vrystaat waar sy groot geword het. 23

Meer stories en gedigte: 24

Meer eboeke en produkte deur die skrywers by: 25

UITREKSEL:

Kerrie-pap, knoffel-pap en eiergeel-bruinbrood-pap is net die ding!

Die groot sterk bruingebrande Vrystaat mielieboer se hande brei, druk en vou die geelpap totdat dit klou dat dit vrek.

Die pap omhels die  hoek “Dit sal vashou vir lewe-en-dood”.

Bloemhofdam. Krediet: Wikipedia

Bloemhofdam vanaf die brug gesien (Bloemhof, RSA). Krediet: MalindaVan Zyl. OLYMPUS DIGITAL CAMERA

 

Ernst & Lizzia Kleynhans. Bloemhofdam. Krediet: Malinda Van Zyl

Meer stories en gedigte:

WEBTUISTE – SOEK OF ‘BLOG’ – FIVE HOUSE PUBLISHING

 

DIE BYTELTJIE

 

KATJIEPIERINGBOOM

 

BLOEMHOFDAM

 

N STERK TORING / A STRONG TOWER

 

“WHERE SHALL WE GO?’

 

AUTUMN’S AUBER-GOLD

 

TIEKA

 

ONWANKELBAAR / UNSHAKEN

 

HANTAM STAAN IN STEENBOK-SE-PAN

 

DIE FOTO SE SNARE / THE STRINGS OF THE PHOTOGRAPH

 

RINGETJIES IN DIE BOS (DORINGKUIL)

 

Average Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *