$0.00

 

Boek besonderhede: 30 Bladsye, 2400 woorde (font grootte = 14 P). Gedig met stories oor Malinda, Lizzia en hul familieplaas Steenbokpan. Verskeie fotos is ingesluit om die stories en die gedig toe te lig.

AFRIKAANSE GEDIG: In hiedie gedig vat Malinda haar liefde vir haar ma Lizzia vas. Malinda, as n jong dogter, het baie sorgvrye ure  in die bos op hul  familieplaas deurgebring. Sy skep unieke verbintenisse met die sinistere bos en haar ma. Sy gebruik onder andere die geregte wat haar ma met soveel liefde voorberei het. Die bos op hul plaas – Doringkuil – was die plek waar sy as jong dogter gespeel het en baie onskuldige drome uitgeleef het. Haar sterk verbeeldingrykheid en artistiese talente, glo sy, was in die bos ontwikkel. In die bos het baie kinderdrome waar geword. In die gedig beskryf sy haar ervaringe in die bos en haar ‘artistieke’ danse op die melkstal se yster relings. Sy vleg ‘pragtige’ juwele …
Plek: Doringkuil, Hoopstad/Bloemhof area, Republiek van Suid-Afrika.

Description

UITTREKSEL:

Ringetjies in die bos

Malinda & William Van Zyl

 

Die kopseerplant , se hul, het die fynste, dunste geweefde drade

My mooiste drome word vinning om my fynste vinger gedraai, die kopseerplant maak dit skielik waar…

Die fynste, langste, sensitiewe spinnedrade spin-en-spin n sprokie in die silwer bos

Hulle hardloop vinning om my kleine ring-vingertjie, om-en-om-en-om…

Die oor-loop-weef gaan met die ligste draadjies fyn sommer net so om my gewrig,…

Malinda Van Zyl

Malinda se ma – Lizzia Kleynhans (Bloemhof, RSA) – op haar troudag.

 

Meer stories en gedigte:

WEBTUISTE

https://williamvanzyl.atavist.com/

DIE BYTELTJIE

https://williamvanzyl.atavist.com/die-beiteltjie

KATJIEPIERINGBOOM

https://williamvanzyl.atavist.com/katjiepieringboom

BLOEMHOFDAM

https://williamvanzyl.atavist.com/bloemhof-dam

N STERK TORING / A STRONG TOWER

https://williamvanzyl.atavist.com/poem-a-strong-tower-gedig-n-sterk-toring

“WHERE SHALL WE GO?’

https://williamvanzyl.atavist.com/poem-where-shall-we-go

AUTUMN’S AUBER-GOLD

https://williamvanzyl.atavist.com/autums-auber-gold

TIEKA

https://williamvanzyl.atavist.com/poemgedig-tieka

ONWANKELBAAR / UNSHAKEN

https://williamvanzyl.atavist.com/poem-to-charles-unshaken-onwankelbaar

HANTAM STAAN IN STEENBOK-SE-PAN

https://williamvanzyl.atavist.com/afrikaanse-gedigte-dikmelk-en-nettige-vet-hantam-staan

DIE FOTO SE SNARE / THE STRINGS OF THE PHOTOGRAPH

https://williamvanzyl.atavist.com/die-foto-se-snare

RINGETJIES IN DIE BOS (DORINGKUIL)

https://williamvanzyl.atavist.com/ringetjies-in-die-bos-doringkuil-

Average Rating

5 Star
0%
4 Star
0%
3 Star
0%
2 Star
0%
1 Star
0%

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *