0 0
Read Time:3 Minute, 48 Second

By William & Malinda Van Zyl

Gepubliseer in 2018/Published in 2018.

pb221393-1454809941-27.jpg

Inleiding:

Malinda skryf n gedig, Malinda writes poem.

Strings of the photograph

Strings of the Photograph

The photograph they say, tells of a thousand distant worlds…

A thousand times over, and over−

Someone loves that landscape and contours, you know

The image sits in the memory of the heart, patiently waiting…

The archived black and white silhouette comes to life in an instant!

Yes, it moves the strings and plays a symphony…

That land is loved and treasured by someone, you know

A thousand times over, and over−

Someone loves that entity, the ‘braille-reader’ knows that print

By William & Malinda Van Zyl © Copyright 2018  

Die Foto se snare

Die foto, se hulle, vertel van duisend ver werelde…

N duisend maal oor, en oor−

Iemand het daardie landskap en kontoere lief, jy weet

Die beeld is in-gebrand in die liaseer kabinette van die hart, dit wag geduldig…

Die wit en swart silhoutte van die argiewe lewe in n oomblik!

Ja, dit beweeg snaar en simfonie…

Daardie land word bemin deur iemand, jy weet

N duisend maal oor, en oor−

Iemand bemin daardie entiteit, die ‘braille-leser’ ken die afdruk

Deur William & Malinda van Zyl © Kopiereg 2018

Krediet-foto onder: Malinda van Zyl (geneem omtrent 2011)

Lekker bees biltong by die biltongkerwer. Koljander speserye gee aan die Suid-Afrikaanse lekkerny n besonderse geur. Die Afrikaans koerant le lekker onder die biltong en die tong van die koerant raak gelukkig aan die vetjies... Vet kolletjies op die koerant en bruinpapier, saam met die biltong geure, roep beelde op van lank gelede...Krediet: Malinda Van Zyl (2011). Bloemhof, RSA.
Lekker bees biltong by die biltongkerwer. Koljander speserye gee aan die Suid-Afrikaanse lekkerny n besonderse geur. Die Afrikaans koerant le lekker onder die biltong en die tong van die koerant raak gelukkig aan die vetjies… Vet kolletjies op die koerant en bruinpapier, saam met die biltong geure, roep beelde op van lank geled Krediet: Malinda Van Zyl (2011). Bloemhof, RSA. Beef jerky – traditional treat of South Africans. Method: Raw Salted beef dried out in cool conditions for several weeks.

Ter nagedagtenis aan Ernst Johannes Lodewyk Kleynhans (in remembrance).

Ernst knieg deeg in die kombuis. Ernst at work in the kitchen. Bloemhof, RSA.  
Ernst besig om deeg knieg in die kombuis – maak deeg vie beskuit aan. Bloemhof, Suid Afrika. Ernst at work in the kitchen – preparing dough for baking rusks (biscotti). Bloemhof, South Africa.  
 
Begrafnis brief. Funeral letter (Eulogy). Errie Kleynhans (Ernst Johannes). Bloemhof/Hoopstad – Suid Afrika (South Africa).
Naamplaat by roosboom wat geplant is deur Malinda Van Zyl ter nagedagtenis aan haar pa Errie Kleynhans van Bloemhof, RSA. Roosboom staan by Kimihia Home and Hospital, Huntly, New Zealand. 
Naamplaat by Roosboom wat geplant is deur Malinda Van Zyl ter nagedagtenis aan haar pa Errie Kleynhans van Bloemhof, South Africa. Die Roosboom is geplant by Kimihia Home and Hospital, Huntly, New Zealand. Plaque next to rose tree created by Malinda Van Zyl in remembrance of her loving dad Ernest Kleynhans who lived in the small town of Bloemhof in South Africa. Here Malinda is standing next to the rose tree – location Kimihia Home and Hospital, Huntly, New Zealand.

Kopiereg/Copyright

Die Foto se Snare/The Strings of the Photograph.

Copyright

All rights reserved. The contents or any portion thereof

may not be reproduced or used in any manner whatsoever

without the express written permission of William & Malinda van Zyl.  

Published in 2018.

Kopiereg

Hierdie gedig/gedigte is vir die uitsluitlike doel vir lees-en-geniet. Dit is die werk van William N Van Zyl – tensy anders vermeld.  Die foto’s is meestal my eie eiendom en geen materiaal mag gebruik word sonder direkte geskrewe/getikte toestemming nie.  Om dit te gebruik sonder toestemming is onwettig.

Kort gedeeltes van die werk mag gedeel word op sosiale webtuistes met volledige verwysings. Die kort verwysings of ‘links’ moet gepaard gaan met erkenning aan die outeur/digter (voeg naam by). Die werk mag onder geen omstandighede vir kommersiële doeleindes gebruik word nie. Dit is die eksklusiewe eiendom van William & Malinda van Zyl. Die werk kan moontlik beskikbaar gemaak word.

Gepubliseer in 2018.

Kontak:

williamvzyl@xtra.co.nz

Die skrywers/The authors

Die skrywers/digters hou daarvan om die beelde van ‘gister’ in woorde te omskryf. Die helder ervaringe en herinneringe kry heuning-soet betekenis op die wit bladsye, as hulle terug reflekteer op wat gebeur het,;lank gelede in die spelonk van hul gedates. Soms tuur hulle die verte in en skryf hulle van dit wat aangerol kom oor die ronde aarde.

The authors love to recall yesteryear images and frame them in written words. The vivid experiences and memories develop honey-sweet meaning on the white pages as he reflects on the past. They see the events in the caves of his imagination; it comes rolling in from the deep and appear over the circular earth’s horizon.

Lees meer by/read more at: Five House Publishing.

Persoonlike webtuiste van die skrywer/Personal website of the author: williamvanzyl.com

http://williamvanzyl.com/

About Post Author

admin

Happy
Happy
0 %
Sad
Sad
0 %
Excited
Excited
0 %
Sleepy
Sleepy
0 %
Angry
Angry
0 %
Surprise
Surprise
0 %