$0.00
Boek besonderhede: 30 Bladsye, 2400 woorde (font grootte = 14 P). Gedig met stories oor Malinda, Lizzia en hul familieplaas Steenbokpan. Verskeie fotos is ingesluit om die stories en die gedig toe te lig.
AFRIKAANSE GEDIG: In hiedie gedig vat Malinda haar liefde vir haar ma Lizzia vas. Malinda, as n jong dogter, het baie sorgvrye ure in die bos op hul familieplaas deurgebring. Sy skep unieke verbintenisse met die sinistere bos en haar ma. Sy gebruik onder andere die geregte wat haar ma met soveel liefde voorberei het. Die bos op hul plaas – Doringkuil – was die plek waar sy as jong dogter gespeel het en baie onskuldige drome uitgeleef het. Haar sterk verbeeldingrykheid en artistiese talente, glo sy, was in die bos ontwikkel. In die bos het baie kinderdrome waar geword. In die gedig beskryf sy haar ervaringe in die bos en haar ‘artistieke’ danse op die melkstal se yster relings. Sy vleg ‘pragtige’ juwele …
Plek: Doringkuil, Hoopstad/Bloemhof area, Republiek van Suid-Afrika.
Description
UITTREKSEL:
Ringetjies in die bos
Malinda & William Van Zyl
Die kopseerplant , se hul, het die fynste, dunste geweefde drade
My mooiste drome word vinning om my fynste vinger gedraai, die kopseerplant maak dit skielik waar…
Die fynste, langste, sensitiewe spinnedrade spin-en-spin n sprokie in die silwer bos
Hulle hardloop vinning om my kleine ring-vingertjie, om-en-om-en-om…
Die oor-loop-weef gaan met die ligste draadjies fyn sommer net so om my gewrig,…
Malinda Van Zyl
Malinda se ma – Lizzia Kleynhans (Bloemhof, RSA) – op haar troudag.
Meer stories en gedigte:
WEBTUISTE
https://williamvanzyl.atavist.com/
DIE BYTELTJIE
https://williamvanzyl.atavist.com/die-beiteltjie
KATJIEPIERINGBOOM
https://williamvanzyl.atavist.com/katjiepieringboom
BLOEMHOFDAM
https://williamvanzyl.atavist.com/bloemhof-dam
N STERK TORING / A STRONG TOWER
https://williamvanzyl.atavist.com/poem-a-strong-tower-gedig-n-sterk-toring
“WHERE SHALL WE GO?’
https://williamvanzyl.atavist.com/poem-where-shall-we-go
AUTUMN’S AUBER-GOLD
https://williamvanzyl.atavist.com/autums-auber-gold
TIEKA
https://williamvanzyl.atavist.com/poemgedig-tieka
ONWANKELBAAR / UNSHAKEN
https://williamvanzyl.atavist.com/poem-to-charles-unshaken-onwankelbaar
HANTAM STAAN IN STEENBOK-SE-PAN
https://williamvanzyl.atavist.com/afrikaanse-gedigte-dikmelk-en-nettige-vet-hantam-staan
DIE FOTO SE SNARE / THE STRINGS OF THE PHOTOGRAPH
https://williamvanzyl.atavist.com/die-foto-se-snare
RINGETJIES IN DIE BOS (DORINGKUIL)
https://williamvanzyl.atavist.com/ringetjies-in-die-bos-doringkuil-
Related products
-
Sale!
THE ENCODED PEN
$3.99Original price was: $3.99.$2.99Current price is: $2.99. Add to cart -
Unique childhood memories from my sketchbook: The Barbershop, a Vintage Radiogram, and a New Slot Car Set.
Read more -
The Brooch, the Fur, and the Magic Hat from Virginiaztan.
$0.00 Add to cart -
Vuurberg
$0.00 Add to cart