Deur William & Malinda Van Zyl Geskryf en gepubliseer in 2018. Afrikaanse Gedig: Uit Dikmelk en Nettige-vet Inleiding Malinda en William skryf n gedig oor die plaas Steenbok Pan – in Bloemhof, Suid Afrika – waar Malinda groot geword het. Met verwysing na Malinda se pa Errie Kleynhans. Hantam staan in ‘Steenbok-se-pan’ Van biltong-tyd tot wit… Continue reading Hantam staan in Steenbok-se-Pan.
Tag: gedig
Die Foto se Snare / The Strings of the Photograph.
By William & Malinda Van Zyl Gepubliseer in 2018/Published in 2018. Inleiding: Malinda skryf n gedig, Malinda writes poem. Strings of the photograph Strings of the Photograph The photograph they say, tells of a thousand distant worlds… A thousand times over, and over− Someone loves that landscape and contours, you know The image sits in… Continue reading Die Foto se Snare / The Strings of the Photograph.
Die Beiteltjie (gedig) / The Little Chisel (poem)
Deur/By William Van Zyl Eerste publikasie in 2017/First published in 2017. Aangepas in 2023/Edited in 2023. Die steenmesselaar se gereedskap / The stone mason’s tools: Agtergrond: Hierdie gedig was in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen (RSA) vir die Afrikaanse Eerste taal eksamen in 1976 – my final jaar op skool (Hentie Cilliers, Virginia, Vrystaat).Op daardie… Continue reading Die Beiteltjie (gedig) / The Little Chisel (poem)
DIE OU PLAASWINKEL
Die Ou Plaaswinkel. Deur William & Malinda Van Zyl Geskryf in 2018. Gepubliseer in 2019. DIE OU PLAASWINKEL Ek hoor die laggende kinderstemme rippel oor die wit sand, N paar opgewonde honde blaf en spring dat die stof staan. Hulle tol en tol om hul sterte – rond en rondom. Hulle hoop om tog net… Continue reading DIE OU PLAASWINKEL