Pneumatic words destroy reinforced concrete.
By William Van Zyl – Published in May 2022 (edited in 2025). Listen to the podcast while reading this post: SPOTIFY PNEUMA (a very short poem) Spoken words are pneumatic. Continue Reading
Read Articles Online (Blog Posts).

By William Van Zyl – Published in May 2022 (edited in 2025). Listen to the podcast while reading this post: SPOTIFY PNEUMA (a very short poem) Spoken words are pneumatic. Continue Reading

A Strong Tower (English version) / N Sterk Toring (Afrikaans version) By William Van Zyl. Published in 2016. Deur William Van Zyl. Gepuliseer in 2016. Poem: A Strong Tower (dedicated Continue Reading

Deur William Van Zyl. Gepubliseer in 2017. Agtergrond: Hierdie gedig was in die Nasionale Senior Sertifikaat Eksamen (RSA) vir die Afrikaanse Eerste taal eksamen in 1976 – my final jaar Continue Reading

Deur Malinda en William Van Zyl. Gepubliseer in vir die eerste keer 2019 en weer in 2024. Foto op voorblad van die e-Boek. Crediet: Christine De Beer. https://christinedebeer.ca/designs/this-is-the-fragrance-of-november Inleiding AFRIKAANSE Continue Reading

‘Science and spiritual life parallels.’ By William Van Zyl (2020) True North My bones and muscles are feeling weak. I don’t feel any pull; The influence of magnetic North is Continue Reading

By William Van Zyl (published September 2021) Listen to the podcast of this article online as a blog post: https://www.podbean.com/ew/pb-5iaj8-10f7cbb Have you ever wondered what is the shortest poem ever Continue Reading

Listen to the article and poem: https://www.podbean.com/ew/pb-5wky8-10fc1f0 By William Van Zyl (Aug 2021) After writing this personal poem – ‘I come from …’ you will not believe how good I Continue Reading

By William Van Zyl (July 2021) Listen to the podcast of this article (listen while you read): https://www.podbean.com/ew/pb-gvr28-116868b Hickory, Dickory, Tree – Dockerty, Hockerty, Dock. A mouse Hickory Dickory Tree. Continue Reading

Gebasseer op n ware verhaal.
Mev Venter lê bewusteloos op haar bed; n sagte suiggeluid breek die stilte in die slaapkamer.
Mev Venter toon geen respons.
Daar is die suig geluid weer.
Mev Venter lê roerloos dwars oor haar bed.
Op die grond beweeg n klein bondeltjie.
Twee klein armpies swaai en gryp in die lug.
Die klein vasgedraaide klein mensie kan nie meer huil nie.
Dit is dag twee.
Dan ontwaak Mev Venter uit haar diep slaap.
“Waar is my baba?”
Haar liefdevolle hand soek oor haar bed. Hy is weg.
Sy raak angstig.
Dan, kyk sy na die vloer.
“Daar is hy, daar is hy! Hy het iets in sy mond. O nee!”
Fransie maak sy oë oop as hy sy ma se stem hoor.
Sy mond beweeg in a suig beweging.
Dan swaai sy arms asof hy nie asem kan kry nie.
“Wat is in jou mond?” roep Fransie se ma uit as sy opspring en hom opraap.
Sy is deur die slaap. N diep slaap…