$0.00
Boek besonderhede: 25 Bladsye. 1400 woorde.
Die gedig gaan oor visvang by die Bloemhofdam – Suid-Afrika. Die storie vertel van drie manne wat visvang by die dam. Die pa, Ernst Kleynhans en sy twee seuns, Deon & Theuns, is kranige vissermanne – hulle leef hul passie uit langs die viswaters (Bloemhof distrik).
Fotos van Ernst Kleynhans, Bloemhofdam, die lede van die Kleynhans gesin, is ingesluit.
Description
BLOEMHOFDAM – GEDIG
INHOUD
Gekomponeer deur Malinda: Die lied is geskep ter nagedagtenis aan haar pa. Bladsy 11
Omtrent die Bloemhofdam. Bladsy 13
Errie, sy gesin, Bloemhof (RSA), en Bloemhofdam. 15
Die skrywers: Malinda & William. 23
Malinda hou daarvan om in die aande en agtermiddae by haar klavier te gaan sit en dan speel sy van haar gunsteling musiek. Die spesiale musiek voer haar terug na haar kinderjare, herrineringe aan haar ouers, gedagtes aan haar broers, en die warm Vrystaat waar sy groot geword het. 23
Meer stories en gedigte: 24
Meer eboeke en produkte deur die skrywers by: 25
UITREKSEL:
Kerrie-pap, knoffel-pap en eiergeel-bruinbrood-pap is net die ding!
Die groot sterk bruingebrande Vrystaat mielieboer se hande brei, druk en vou die geelpap totdat dit klou dat dit vrek.
Die pap omhels die hoek “Dit sal vashou vir lewe-en-dood”.
Bloemhofdam. Krediet: Wikipedia
Meer stories en gedigte:
WEBTUISTE – SOEK OF ‘BLOG’ – FIVE HOUSE PUBLISHING
DIE BYTELTJIE
KATJIEPIERINGBOOM
BLOEMHOFDAM
N STERK TORING / A STRONG TOWER
“WHERE SHALL WE GO?’
AUTUMN’S AUBER-GOLD
TIEKA
ONWANKELBAAR / UNSHAKEN
HANTAM STAAN IN STEENBOK-SE-PAN
DIE FOTO SE SNARE / THE STRINGS OF THE PHOTOGRAPH
RINGETJIES IN DIE BOS (DORINGKUIL)
Related products
-
Vuurberg
$0.00 Add to cart -
Sale!
Creation or Evolution, or Maybe Both?
$2.99Original price was: $2.99.$0.99Current price is: $0.99. Add to cart -
Sale!
Model Illustrating Sustainable Architectural Design.
$6.99Original price was: $6.99.$4.99Current price is: $4.99. Add to cart -
Sale!
The Use of Animation (computer software) in Teaching Sustainable Architecture (Education for Sustainability) in Secondary & Primary School, with specific reference to the sun.
$4.99Original price was: $4.99.$2.99Current price is: $2.99. Add to cart