Table of Contents
By William & Malinda Van Zyl
Gepubliseer in 2018/Published in 2018.
Inleiding:
Malinda skryf n gedig, Malinda writes poem.
Strings of the photograph
Strings of the Photograph
The photograph they say, tells of a thousand distant worlds…
A thousand times over, and over−
Someone loves that landscape and contours, you know
The image sits in the memory of the heart, patiently waiting…
The archived black and white silhouette comes to life in an instant!
Yes, it moves the strings and plays a symphony…
That land is loved and treasured by someone, you know
A thousand times over, and over−
Someone loves that entity, the ‘braille-reader’ knows that print
By William & Malinda Van Zyl © Copyright 2018
Die Foto se snare
Die foto, se hulle, vertel van duisend ver werelde…
N duisend maal oor, en oor−
Iemand het daardie landskap en kontoere lief, jy weet
Die beeld is in-gebrand in die liaseer kabinette van die hart, dit wag geduldig…
Die wit en swart silhoutte van die argiewe lewe in n oomblik!
Ja, dit beweeg snaar en simfonie…
Daardie land word bemin deur iemand, jy weet
N duisend maal oor, en oor−
Iemand bemin daardie entiteit, die ‘braille-leser’ ken die afdruk
Deur William & Malinda van Zyl © Kopiereg 2018
Krediet-foto onder: Malinda van Zyl (geneem omtrent 2011)
Ter nagedagtenis aan Ernst Johannes Lodewyk Kleynhans (in remembrance).
Kopiereg/Copyright
Die Foto se Snare/The Strings of the Photograph.
Copyright
All rights reserved. The contents or any portion thereof
may not be reproduced or used in any manner whatsoever
without the express written permission of William & Malinda van Zyl.
Published in 2018.
Kopiereg
Hierdie gedig/gedigte is vir die uitsluitlike doel vir lees-en-geniet. Dit is die werk van William N Van Zyl – tensy anders vermeld. Die foto’s is meestal my eie eiendom en geen materiaal mag gebruik word sonder direkte geskrewe/getikte toestemming nie. Om dit te gebruik sonder toestemming is onwettig.
Kort gedeeltes van die werk mag gedeel word op sosiale webtuistes met volledige verwysings. Die kort verwysings of ‘links’ moet gepaard gaan met erkenning aan die outeur/digter (voeg naam by). Die werk mag onder geen omstandighede vir kommersiële doeleindes gebruik word nie. Dit is die eksklusiewe eiendom van William & Malinda van Zyl. Die werk kan moontlik beskikbaar gemaak word.
Gepubliseer in 2018.
Kontak:
williamvzyl@xtra.co.nz
Die skrywers/The authors
Die skrywers/digters hou daarvan om die beelde van ‘gister’ in woorde te omskryf. Die helder ervaringe en herinneringe kry heuning-soet betekenis op die wit bladsye, as hulle terug reflekteer op wat gebeur het,;lank gelede in die spelonk van hul gedates. Soms tuur hulle die verte in en skryf hulle van dit wat aangerol kom oor die ronde aarde.
The authors love to recall yesteryear images and frame them in written words. The vivid experiences and memories develop honey-sweet meaning on the white pages as he reflects on the past. They see the events in the caves of his imagination; it comes rolling in from the deep and appear over the circular earth’s horizon.