Hantam staan in Steenbok-se-Pan.

Deur William & Malinda Van Zyl Geskryf en gepubliseer in 2018. Afrikaanse Gedig: Uit Dikmelk en Nettige-vet Inleiding Malinda en William skryf n gedig oor die plaas Steenbok Pan – in Bloemhof, Suid Afrika – waar Malinda groot geword het.  Met verwysing na Malinda se pa Errie Kleynhans. Hantam staan in ‘Steenbok-se-pan’ Van biltong-tyd tot wit… Continue reading Hantam staan in Steenbok-se-Pan.